Die Arabiese alfabet (Arabies: الأبجدية العربية, al-abdschadiyya al-ʿarabiyya) is een van die mees verspreide skryfstelsels ter wêreld en word onder meer in die tale Arabies, Persies, Koerdies, Pasjtoe, Oerdoe en Hausa gebruik. Die alfabet bestaan uit 28 letters en word vanaf regs tot links geskryf. |
About us|Jobs|Help|Disclaimer|Advertising services|Contact us|Sign in|Website map|Search|
GMT+8, 2015-9-11 20:14 , Processed in 0.150167 second(s), 16 queries .